STEUN vir die kweek van rooibos en heuningbos in fynbosgebiede kan omgewings- en maatskaplike volhoubaarheid uitbrei, sê dr. Rhoda Malgas, ’n dosent in bewaringsekologie aan die Universiteit Stellenbosch (US).
Malgas het onlangs haar doktorsgraad verwerf met ’n studie oor landelike gemeenskappe wat ’n bestaan maak uit