WOLBOERE het rede om te glimlag nadat die wolmark vir die eerste paar veilings van die nuwe jaar gestyg het om teen die hoogste vlakke tot dusver vir die 2022-’23-seisoen te sluit.
Luidens die Cape Woolsmarkverslag vir die 18de veiling van die 2022-’23-seisoen