Hino se 300-reeks modelle is al jare lank onder die leiers op die plaaslike mediumvragmotormark. Die omvattende reeks en mededingende pryse bied nou 13 afgeleide modelle met bak- en loonvragvermoëns van 3 390 kg tot 5 950 kg, wat basies die 2,5 ton-, 3 ton- en 4 ton-markte dek.
Die 300-reeks is ’n sleutelspeler in verskeie toepassings, waaronder