DIE bedryfsliggame wat die Suid-Afrikaanse wynbedryf verteenwoordig, gaan later vanjaar deur een organisasie, SA Wine NPC, vervang word.
Vier van die huidige ses wynbedryfsliggame sal na verwagting teen die middel van die jaar onder dié liggaam saamgevoeg word