ie Nederlandse regering het einde verlede jaar aangekondig hy gaan tot 3 000 “spitsbesoedelaar-plase” en groot nywerheidsbesoedelaars uitkoop in ’n poging om ammoniak- en stikstofoksiedvrystellings, wat ingevolge Europese Unie-wetgewing onwettig is, te verminder. Hiermee probeer hy sy planne deurvoer om honderde plase uit produksie te dwing om
PLASE GAAN ONTEIEN WORD
Jan 27, 2023
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days