VEELDOELIGE NUWE REEKS KLEEFMIDDELS
Die Pratley Pratlok-reeks anaërobiese kleefmiddels is ideaal vir verskeie bedryfstoepassings. Die reeks kleefmiddels het die Technology Top 100-toekenning van die Da Vinci-groep ontvang.
Die keuse tussen produkte is vereenvoudig om die regte middel vir die spesifieke toepassing te vind. Die Pratley Pratlok-reeks word volgens kleure gekodeer. Die produknaam is ook vereenvoudig – Partlok Screw Grade 0-6 kan byvoorbeeld vir