DIT lyk na ’n doodgewone huislike toneeltjie tussen twee ou getroudes: Sy sit op die rusbank uitgedos in haar gunstelingklere en juwele; hy sit langs haar met sy arm om haar skouers.
In werklikheid is Tapas Sandilya (65) se vrou, Indrani, al in Mei 2021 aan covid oorlede. Dis haar ewebeeld in silikoon wat langs hom