SA Hunter/Jagter

SA JAGTERS: ’N KULTUUR VAN MENTORSKAP

’Nliefde vir jag, vuurwapens en die natuur bruis deur die are van elke SA Jagters-lid wat hierdie kultuur vir die nageslag wil sien voortleef. Wat kan die huidige geslag doen om te verseker dat hierdie tradisies nie verlore gaan nie? Die meeste SA Jagters-lede het aangename herinneringe van ’n mentor wat op een of ander stadium in hul lewens ’n beduidende rol gespeel het om ’n lief-de vir jag, vuurwapens en die natuur te kweek.

By SA Jagters se 83 takke landwyd is mentorskap soos die suurstof wat ons inasem: onsigbaar en vanselfsprekend, maar die resep vir ’n ongelooflike suksesverhaal! Lede-aktiwiteite soos vergaderings, skietdae, opleiding, bewaringsprojekte en jag skep geleenthede vir mentors om ’n betekenisvolle bewustheid te skep vir verantwoordelike vuurwapenhantering, jag en bewaring. Dit lê die grond-slag vir meer gestruktureerde opleiding as toegewyde jagter en sportskut, baanoffisier en trofee-meter. Blootstelling aan takaktiwiteite kan vir menige voornemende jagter die eerste kans bied om saam met ervare

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons
SA Hunter/Jagter5 min read
Bospos
Briewe van ons lesers is vir ons belangrik. Jou insette en opinies, wedervaringe in die jagveld en interessante stories of nuus is altyd welkom, asook jou kommentaar op die tydskrif se inhoud. Stuur jou brief aan marisa@sahunter.org en staan ’n kans
SA Hunter/Jagter2 min read
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel

Related