1 GRIEKSE GODIN
Baie ontwerpers het inspirasie uit die Griekse mitologie geput en romantiese, gedrapeerde rokke vertoon. Dié styl is heerlik lig, gemaklik en sjiek vir die somer.
2 TERUG SKOOL TOE
Krae, hemde en rokke skep die grondslag vir ’n preppie voorkoms wat aan ’n skooluniform herinner. Gee dit ’n