SELENA GOMEZ (30) is bekend daarvoor dat sy haar privaat lewe stilhou; daarom was aanhangers verbaas toe die aktrise onlangs saam met ’n bekende paartjie – waaroor gereeld gegons word – begin uithang het.
Selena het die koms van 2023 saam met haar nuwe vriende, die aktrise (28) en (23), met ’n vakansie in Los Cabos, Mexiko gevier. Die vriende het behoorlik met hul vriendskap en vakansie op sosiale media gespog – van uitspan op ’n privaat seiljag tot Jenga op die strand en kuier op Oujaarsaand.