5 DINGE waaroor dit DIÉ WEEK GONS
Aug 05, 2022
2 minutes
1 SJOE, CINDY, WAT ’N LYF!
Daar is al 30 jaar verby sedert sy een van die wêreld se bekendste supermodelle was, maar ’n mens sou dit skaars kon raai as jy na ’n onlangse bikini-selfie van CINDY CRAWFORD (56) kyk.
Op die foto staar die ma van twee smeulend in die verte terwyl sy in ’n swart bikini poseer wat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days