Die ongunstige verhouding tussen die prys van hoendervleis en die voerprys plaas tans druk op die bedryf, en geen hoop is in sig vir ’n vinnige daling in voerpryse nie. Mnr. Izaak Breitenbach, hoofbestuurder van die braaihoender-organisasie van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPV), sê voerpryse het verlede jaar beduidend gestyg, maar die bedryf kon dit nie in produkpryse verhaal nie. “Dit dui daarop dat maatskappye tans nie wins maak nie.”
Hoewel die mielieprys vir lewering in