NÁ ’n nat voorseisoen met bogemiddelde reënval lyk die vooruitsigte oor groot dele van die somerproduksieseisoen goed, met gewasse wat vroeër aangeplant is wat mooi vertoon.
Mnr. Carel Opperman van die Broodsnyersplaas-boerevereniging by Middelburg, Mpumalanga, sê die omgewing is druipnat ná hoë reënval.
“Ons gemiddelde reënval van Oktober tot April is gewoonlik 650 mm vir