GRONDBOONTJIEBOERE is versigtig optimisties vir die komende seisoen nadat aanplantings in November begin het.
“Die grondboonplantjies wat sover geplant is en opgekom het, se gehalte ten opsigte van groeitempo en gesondheid lyk beslis beter as verlede jaar dié tyd,” sê mnr. Eduard Dreyer, grondboonboer en mede-eienaar van Vienna