GROOT moeilikheid wag op Suid-Afrika indien die landbousektor ’n politieke speelbal word en op die altaar van politieke korrektheid geplaas word, waarsku landbouleiers in die aanloop tot die algemene verkiesing in 2024.
Verskeie landbouleiers het oor hul verwagtinge en beskouinge van voorrangsake vir die nuwe jaar na die aanloop tot die verkiesing verwys en gesê hulle is bekommerd dat die ANC-regering aan weinig