Huisgenoot

MY WENSE VIR 2023

JANEZ VERMEIREN

“My grootste doelwit vir die nuwe jaar is om finansieel na my onderneming om te sien. Ek het superopwindende projekte in die produksiebedryf en my platform – wat rolprent- en televisieinhoud skep – floreer,” sê die voormalige Top Billing-aanbieder. Sy grootste wens is om saam met sy Brasiliaanse vrou, Juliana Vasconcelos, en hul twee seuns, Vincent (8) en Noah (6), in haar geboorteland vakansie te hou. “Ek was nog net een keer daar en dit is die beste geskenk wat ek vir my kinders kan gee. Baie werk lê voor om seker te maak ek kan daar uitkom,” sê Janez.

ALFRED ADRIAAN

Hou ouer sê Alfred. Die -aanbieder sien ook daarna uit om vanjaar reg oor die land en buite die grense te toer met sy -komedievertoning.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related