DIS WIE EK (NOU) IS
Daar is seker geen groter inspirasie as die liefde nie, of hoe?
Vra maar vir Jennifer Lopez.
Vroeër vanjaar het die ganse wêreld gegons toe die liefde tussen haar en die akteur Ben Affleck weer opgevlam het – 18 jaar nadat hul paadjies destyds in 2004 geskei het. Die twee is in Julie getroud, en