HOE sou Simba van The Lion King gelyk het as Vincent van Gogh hom geskilder het?
Of wat as jy sélf ’n skildery van ’n sonsondergang oor die stormsee kan skep met net die regte hoeveelheid donker wolke en drama, maar sonder om ’n kwas op te tel?
Onmoontlik?
Nee, deesdae héél moontlik danksy die toertjies wat kunsmatige intelligensie toelaat.
Jy gaan bloot na ’n webtuiste soos en tik daarop ’n gedetailleerde beskrywing van die prent wat jy wil skep. asof Van Gogh dit geverf het”, verskyn Simba in die styl van die post-impressionistiese meester.