Huisgenoot

HIER’S HULP Bêre so jou foto’s aanlyn

DEESDAE is ons almal fotofoendi’s. Met ’n slimfoon in die hand kan oud en jonk meesterlike foto’s neem danksy die goeie kameras waarmee dié veeldoelige stukkie tegnologie toegerus is.

Dink maar aan jou onlangse seevakansie en die horde foto’s wat jy van die sonsondergang geneem het, of die selfies van jou en jou wederhelf terwyl julle aan mengeldrankies teug. Of dalk het jy ’n wenfoto geneem van ’n leeu wat ’n rooibok

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa