Landbouweekblad

Stel veiligheid voorop met opberging

Die Purdue-universiteit in die Amerikaanse deelstaat Indiana lewer jaarliks in Februarie verslag oor die aantal stofontploffings die vorige jaar in graansilo’s in Amerika. In 2021 was daar sewe voorvalle teenoor agt in 2020. Dit het tot een sterfgeval en vyf beserings gelei.

Daar is verskeie tipes stofontploffings. Die meeste kom in die houtverwerkingsbedryf (34%) voor, gevolg deur ontploffings waar graan en oliesade hanteer, opgeberg en verwerk word (24%).

Die meeste van hierdie ontploffings word deur meganiese vonke (30%) veroorsaak,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit