DIE landbou sit met ’n stikstofdilemma. Stikstof maak plante produktiewer. In stelsels waar stikstof beperk is, moet dit bygevoeg word, maar dit kan ook watergehalte benadeel en kweekhuisgasse in die atmosfeer vrystel.
Boonop is die doeltreffendheid waarmee gewasse anorganiese stikstof gebruik, skaars 50% en het die nitraatvorm water nodig om in die grond te beweeg.
Daar is egter ’n