DIE ANDER SÊ
Wêreldhandelsorganisasie (WHO) se jaarlikse oorsig oor neigings in internasionale handel toon toenemende handelsversperrings binne ’n konteks van ekonomiese onsekerheid, wat vererger word deur die covid-19-pandemie, die oorlog in Oekraïne en die voedselsekerheidskrisis. Volgens die jongste