Landbouweekblad

DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU

DIE GAS LÓÓP

ie genoteerde energiemaatskappy Renergen het op 6 Desember aangekondig dat hy sy eerste kommersiële vloeibare aardgas (LNG) aan twee kommersiële kliënte, Ardagh Glass Packaging (voorheen Consol Glass) en Ceramic Industries, gelewer het. Die maatskappy ontgin. het vroeër berig boere in die omgewing was bekommerd oor die omgewingsimpak van die bedrywighede. ’n Tweede fase van produksie word in die komende drie tot vier jaar beplan, waarin die maatskappy beoog om 680 ton aardgas per dag te produseer en tot 1 miljoen standaard kubieke voet helium per dag.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter