1 ARGENTINIË | Droogte knou soja
rgentinië, die wêreld se voorste uitvoerder van verwerkte sojaboonolie en -meel, stoei met die gevolge van ’n uitgerekte droogte op sy vroeg-aangeplante sojabone. Begin Desember was meer as ’n derde van dié sojabone in gemiddelde