VANG OP?
nderstepoort Biologiese Produkte sê in ’n verklaring van 1 Desember hy is “bewus van kliënte se kommer oor die beskikbaarheid van sekere noodsaaklike entstowwe”, en ook van die volgehoue reëntoestande wat tot siekte-uitbrekings kan lei. Die maatskappy sê entstof teen Afrika-perdesiekte, wat reeds vroeglente nodig was, sou dae ná.