Landbouweekblad

Hittestres hou koeie droog

In die vorige aflewering van hierdie reeks oor die impak van klimaatsverandering op Suid-Afrikaanse melkkuddes het ons die ongunstige impak van hittestres, wat deur klimaatsverandering aangedryf word, op melkproduksie bespreek. Hierdie week kyk ons in die besonder na die impak wat verhoogde hittestres op die besettingsyfer van melkkuddes het.

Soos in ’n vorige artikel genoem, was die gemiddelde styging in die maksimum temperatuur 0,9 °C van 1933 tot 2020 (87 jaar). Die gemiddelde daling in die besettingsyfer van 1960 tot 2020 (60 jaar) was 4,9%, wat ’n aansienlike ongunstige impak op

You’re reading a preview, subscribe to read more.