Huisgenoot

WAT HET RÉGTIG GEBEUR?

HET hulle of het hulle nie?

Eers het hy vertel hoe spyt hy is dat sy “goeie vriendin” se naam deur die modder gesleep word deur vals aantygings dat sy saam met hom in die bed gespring het.

Maar duidelik het iets intussen verander – want nou vertel die Springbokrugbyspeler Elton Jantjies lustig rond dat hy wél met Zeenat Simjee, die Springbokke se dieetkundige, ’n affair gehad het. Tog hou sy vol: Dit was nie sý nie.

Die Sondagkoerant het in September ’n byenes oopgekrap deur te berig dat Elton en ’n vrou luidkeels in twee gastehuise in Mbombela gekerjakker het toe die Bokke daar teen die All Blacks ge- speel het. Die vrou was egter nie Elton se vrou, Iva Ristic, nie – en vingers het toe na Zeenat gewys. Boonop is berig Elton

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa