Huisgenoot

MY SKOK OOR ELTON-BOM

SY IS geskok oor die bewerings van ’n verhouding tussen haar Springbokman en die nasionale rugbyspan se dieetkundige – soveel te meer omdat sy die “ander vrou” tot op hede as ’n familievriendin beskou het.

So sê Iva Jantjies (33), die vrou van Elton Jantjies (32), in ’n openhartige onderhoud met Huisgenoot oor die “stoutseun van rugby” se beweerde manewales met Zeenat Simjee (30).

Dit lyk of die Bokke se wisselvallige losskakel maar net nie uit die moeilikheid kan bly nie. In Mei vanjaar is hy op die O.R. Tambo-lughawe in Johannesburg in hegtenis geneem nadat hy na bewering ’n lugwaardin op ’n Emiratesvlug geteister het. Hy het weens die voorval in Kempton Park se landdroshof verskyn voor hy ’n skikkingsooreenkoms

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke