GROOT verbruikers van voer wat in die binneland geproduseer word, kan uitsien na prysverligting teen die tweede helfte van volgende jaar.
Dit is omdat die mielie- en sojamark ’n laer prys en groter oes verwag, sê prof. Johan Willemse, onafhanklike landbou-ekonoom.
“As ons kyk na pryse in Maart en