PLAASWERKERS gaan “aggressief toetree in die stryd teen die Land Bank en sy aangestelde likwidasiemafia wat boerderye vernietig”.
Só het mnr. Carel van der Merwe, wat gesekwestreer is oor R80 miljoen wat hy en sy regsentiteite die Land Bank skuld, op Facebook gewaarsku enkele weke ná hy ’n ingewikkelde regsgeding in die hooggeregshof