CLOVER wil sy verhouding met boere versterk wanneer hy weer regstreeks melk by hulle koop.
Clover beoog om die melkwinningsdeel van Dairy Farmers of South Africa (DFSA) terug te koop en die mededingingskommissie het onlangs by die mededingingstribunaal