DIE ANDER SÊ
die helfte van Suid-Afrika se openbare infrastruktuur het ineengestort of is na aan ineenstorting, waarsku die Suid-Afrikaanse instituut van siviele ingenieurswese (Saice) in sy jongste verslag oor die land se infrastruktuur. Prof. Marianne Vanderschuren, voorsitter van Saice, sê