SATELLIETE gaan deur die Verenigde Nasies (VN) gebruik word om uit te wys wie en waar ter wêreld die grootste vrystellers van klimaatsverwarmende metaangas is.
Die metaanalarm-en-reaksiestelsel (MARS) word bestuur deur die internasionale metaanobservatorium van die VN-omgewingsprogram (Unep). Die