LIGGING WES-KAAP
Plaasnaam: Mierkraal, Napier
Plaasgrootte: 350 ha bewerkbaar
Vertakkings: Graan: koring, gars, kanola (65% van boerdery), Dohne-Merino-skape (800 ooie), swart Angus-beeste (20)
Grondtipe: Leemklei en leiklip-tipe
KORTOM
■ Met stukke van verskeie ongebruikte ou plaaswerktuie het mnr. Wynand Wessels ’n hele skaapvoerstelsel ontwerp en gebou.
■ Die stelsel bestaan uit ’n voerwaentjie, ’n vurkhyser-oplaaistelsel en ’n rubbervoertrog.
■ Die hele stelsel het sowat R16 000 gekos.
Met ’n ou waentjie, die saadbak van ’n afgeskryfte Magitech-kalkstrooier, ’n ou laaibak en ’n lang rubberband het mnr. Wynand