Nadat die eksekuteur aangestel is, is die eerste taak om ’n opname van ál die bates en skuld van die boedel maak. Dit kan nogal ingewikkeld wees as niemand weet waar alle beleggings is nie. Dit is een van die redes waarom daar tans meer as R80 miljard se onopgeëiste geld by aftreefondse, banke en versekeraars lê. Maak seker dat daar ’n lys van alle bates beskikbaar is.
As deel van die skuld van die boedel sal die