NAMIBIESE boere kan al vroeg volgende jaar self begin vleis uitvoer deur hul eie instelling, die Beef Value Chain Forum (BVCF), waardeur hulle die hele waardeketting sal beheer.
Dié instelling is in 2020 gestig deur bedryfsbelanghebbendes ná groeiende ontevredenheid oor hoe die staatsbeheerde slag- en verwerkingsaanleg, Meatco, boere se produkte bemark, en ondoeltreffendheid wat hul verdienste beïnvloed.
Mnr. Mecki