SWAAR neerslae en bogemiddelde reën is vir die res van November oor groot dele van Suid-Afrika moontlik, en reën word ook oor die winterreënstreek verwag.
Van die oostelike dele van Mpumalanga het sedert begin Oktober reeds soveel reën ontvang dat landerye plek-plek te nat is om te