DAAR is tans nie ’n tekort aan brandstof nie, maar die vereniging van groothandelaars van vloeibare brandstof (LFWA) sê dit is onregverdig dat boere hulle in planttyd oor moontlike tekorte moet kwel omdat Suid-Afrika nie ’n strategiese reserwe het nie.
Mnr. Peter Morgan, uitvoerende hoof van die LFWA, sê om vir die oomblik genoeg