![f0097-01](https://article-imgs.scribdassets.com/63xrj4opq8ackiw2/images/fileK1BOTRHI.jpg)
![f0097-02](https://article-imgs.scribdassets.com/63xrj4opq8ackiw2/images/fileL6XLEU03.jpg)
1 JULIA SE VERBASENDE GEBOORTESTORIE
y is een van die hoogs betaalde aktrises ter wêreld, maar toe gebore is, het die burgerregteaktiviste Martin Luther King jr. en sy vrou, Coretta, ingetree om haar ouers die hospitaalrekening te help betaal. Julia (55) het die persoonlike verbintenis tussen die twee families in ’n onderhoud met