Landbouweekblad

Wenopbrengste beïndruk weer

Ondanks ’n moeilike produksiejaar het Suid-Afrika se beste mielieboere vanjaar weer uitstekende prestasies in Graan SA se Groei vir Goud-kompetisie behaal.

Mnr. Corné Louw, hoof van toegepaste ekonomie en lededienste by Graan SA, sê die kompetisie het vanjaar 84 inskrywings gelok, wat ’n styging van 47% oor die afgelope drie jaar verteenwoordig.

Die mielie-opbrengste in die kompetisie het ook stelselmatig verhoog en is vanjaar 3,7% hoër as verlede jaar. Dié opbrengste is 160% tot 180% hoër as die gemiddelde Suid-Afrikaanse mielie-opbrengs.

Mielieboere het in die volgende afdelings meegeding: besproeiing, watertafel, oostelike Hoëveld, sentrale produksiestreek, Noordwes, Oos-Vrystaat en KwaZulu-Natal.

OOSTELIKE HOËVELD

Mnr. Johann

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro