Landbouweekblad

SA mielieboere wys hul staal in kompetisie

Die Weeg-en-Wen-opbrengskompetisie van DuPont Pioneer het, soos elke jaar, groot belangstelling gelok. Hierdie kompetisie bied jaarliks aan boere ’n gulde geleentheid om hul landboukennis uit te brei en by medeboere te leer. Mielieboere het in die volgende afdelings meegeding:

■ Besproeiing.

■ Watertafel.

■ Westelike produksiestreek.

■ Oostelike produksiestreek.

■ Sentrale produksiestreek.

■ Oos-Vrystaat.

■ KwaZulu-Nat al.

BESPROEIING

Mnr. Willem Jouke van Bergen boer op die plaas Backhouse by Douglas in die Noord-Kaap saam met sy twee seuns. Hy boer al 20 jaar lank. Pioneer se 31D22BR het aan hom ’n wen-mielie-oes van 18,24 t/ha besorg.

“Ek is veral beïndruk deur die gesonde mielieplant en -kop

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh