Landbouweekblad

Veilings

VRYBURG / CHAROLAIS / R360 000

nre. Loutjie en Wilru Campher (Loumotta Charolais) van Ventersdorp spog met twee Suid-Afrikaanse rekordpryse op die Charolais Showcase-veiling op Vryburg. Hul bul LEC 19-0160 Loumotta Tuff Enuff () is vir R360 000 gesê hulle het Tuff Enuff sterk in hul eie kudde gebruik. “Ons is baie opgewonde om sy nageslag te sien ontwikkel. Sy vaar, WDC 15-95, het ’n melksyfer van plus 9,1, wat hom binne die top-3% van die ras plaas.” Die vorige rekordprys vir ’n Charolais-bul was R340 000. Die Camphers het ook ’n nie-dragtige vers vir ’n rekordprys van R110 000 aan mnr. Francois Coertzen van Parys verkoop. Stoetbulle het gemiddeld R105 882 behaal, dragtige stoetkoeie met kalwers gemiddeld R34 500 en stoetverse gemiddeld R46 500. Die veiling is deur André Kock & Seun aangebied en die afslaer was mnr. Theuns Visser.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit