SA Hunter/Jagter

LOVEX-DRYFMIDDELS

Die Suider-Afrikaanse mark het die afgelope paar jaar maar ’n moei-like tyd beleef met die onverkrygbaarheid van dryfmiddels ná die Somchem-tragedie, Covid-19 en die massiewe plaas-like aanvraag in Amerika en elders. Ondanks die groothandelaars se beste pogings, was invoere maar sporadies en pryse het die hoogte ingeskiet nadat die rand teen die dollar verswak het. Dit is alles slegte nuus vir herlaaiers. Die goeie nuus is dat daar nou nóg ’n dryfmiddel-reeks beskikbaar is in die vorm van Lovex. North West Explosive Technologies (NWXT) is die invoerder van dié reeks en het drie van hulle langgeweerdryfmiddels vir SA JAGTER/ HUNTER gegee om te toets. Ek het vir Kassie Kasselman, Harold van Niekerk en Johann Ungerer gevra om dit saam met my te toets en hul opinies en resultate te deel.

Lovex word vervaardig deur Explosia, ’n 100-jaar oue Tsjeggiese maatskappy wat beter bekend is vir die ontwikkeling van Semtex-plofstof. ’n Aanlyn herlaaihandleiding is beskikbaar vir hul

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter8 min read
Buying A Used Double Rifle Part II
Under the heading of “Quality”, factors such as action type, engraving, wood quality and overall fit and finish come into play. Arguably, the two most important factors in the longevity of any firearm are the quality of the original materials used an

Related