SA Hunter/Jagter

DEUR DIE OË VAN ’N MAN DEUR PIETA OOSTHUIZEN

ieta Oosthuizen het geen bekendstelling onder ons lesers nodig nie. Sy lekkerleesartikels verskyn al ’n goeie klom-pie jare in ons tydskrif en is gewild onder jonk en oud. Ons het hom leer ken as ’n veld- en hartsmens en sy vertellinge getuig van sy uiteindelik die lig gesien – ’n leeftyd se jagherinneringe en wedervaringe deur ink op papier verewig en ’n ware kleinood vir toekomstige geslagte jagters.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons
SA Hunter/Jagter8 min read
Die Windbuks As Leermeester
In die gejaagde, moderne era waarin ons vandag lewe, is daar dikwels nie tyd vir die outydse nie, en, wil ’n mens sommer byvoeg, die regte manier van dinge doen nie. Om ’n holruggeryde cliché te gebruik, ons leef in ’n kits-era. Van kitskoffie, kitsp
SA Hunter/Jagter2 min read
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel

Related Books & Audiobooks