SA Hunter/Jagter

JAG DOER ONDER IN KIWI-LAND

Sowat 18 jaar gelede het ek in Auckland, Nieu-Seeland, aangeland om ’n nuwe lewe in ’n vreemde land te probeer uitbei-tel – en dít boonop in Ingels. Voor ek weg is uit die Republiek, het ek van die meeste van my gewere ontslae geraak. My tyd as jagter was amptelik verby. Ek het darem my .243’tjie gehou vir wanneer ek so dan en wan Suid-Afrika toe sou kom om by my ouers te kuier en ook sommer ’n bietjie te jag. Dis mos net ons Suid-Afrikaners wat wíl en kán jag. Só het ek altans gedink. Genadiglik was ek verkeerd, want in Nieu-Seeland ontdek ek toe, soos Aladin op sy vlieënde tapyt gesing het, “a whole-new world”.

JAGSPESIES

In Nieu-Seeland kan ’n mens sewe soorte takbokke jag, asook wilde varke, thars, chamoisbokke, boerbokke en heelwat water- en landvoëls. Die algemeenste wildsbok is die edelhert (red deer) wat uit Engeland en Oostenryk ingevoer is en tussen rooihartebees- en blouwildebeesgrootte is. Die bulle word stags genoem en die koeie hinds. As jy ’n edelhertbul met 12-14 of meer punte (horingvertakkings) skiet, het jy ’n spogtrofee.

Die kom van Japan en is in die middel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
Bokspog
GEBORG DEUR: Stevenson Hamilton Die wenner van hierdie maand se Bokspog, Ettiene Erasmus, wen ’n produk beskikbaar op Stevenson Hamilton se webtuiste www.stevenson-hamilton.co.za ter waarde van R1 000. Baie geluk, Ettiene! Om jou prys te eis, stu
SA Hunter/Jagter4 min read
Slagdoppies Watter Om Wanneer Te Gebruik
Theuns Lombard vra my verlede week hoe hy kan weet watter tipe slagdop-pie om saam met sy kruit en koeël in sy .30-06 te gebruik om die beste resultate te verkry. Hy wil ’n 165 grein Barnes TSX-koeël gebruik, saam met Lapua-doppe en Vihtavuori N550-d
SA Hunter/Jagter5 min read
Voorbereiding Vir Die Jagseisoen
Die belangrikste toerusting vir enige jag is kortliks ’n geweer, ammunisie, teleskoop, verkyker, jagskoene, messe en ’n skietstok. Die heel belangrikste hier-van is beslis jou geweer en/of selfs jou boog. As jy ’n jaar gelede jou geweer in die hoek v

Related