Landbouweekblad

’n Vinger op die pols van elke roete

Vervoerkoste beïnvloed die prys van produkte regstreeks, en kan ’n ongunstige impak op die kliënt se koste hê indien dit nie doeltreffend bestuur word nie. Daar is, onder normale omstandighede, heelwat kwessies wat gepaard gaan met die doeltreffende, tydige lewering van produkte, en soveel te meer wanneer dit by oorgrens-logistiek in Afrika kom.

Hetsy ’n veevoerfabriek, meule of boer met ’n voerkraal wat wag op die produk, laat aflewerings dra duur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter