Landbouweekblad

Het eienaars nou meer of minder beskerming?

Die woord onteiening boesem onmiddellik vrees in. Die debat oor die wysiging van artikel 25 van die Grondwet in ’n poging om vir onteiening sonder vergoeding voorsiening te maak, het waarskynlik die vrese en verwagtinge oor wat die doel en gevolge van onteiening kan wees, verder aangewakker.

Aan die een kant is daar ’n verwagting dat onteiening en die nuwe onteieningswetsontwerp grondhervorming nou aansienlik sal bespoedig en dit vir mense wat grondloos is, makliker en vinnige toegang tot grond sal gee. Aan die ander kant is daar die vrees van grootskeepse ontneming van grond sonder enige vergoeding.

Albei dié verwagtinge en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh