Landbouweekblad

Kommer (en hoop) oor onteiening

KORTOM

■ Onteiening is ’n ingrypende staatsmag en dit is dus nodig om seker te maak dat die staat dit nie misbruik nie.

■ Die onteieningswetsontwerp probeer juis riglyne en reëls neerlê waarbinne onteiening regverdig kan plaasvind. Dit is belangrik om meer aanspreeklikheid en deursigtigheid in die wetgewing vervat te kry.

■ Vergoeding moet in alle gevalle “regverdig en billik” wees. Die kwessie is egter hoe dit bepaal gaan word.

Dit is nie net in Suid-Afrika waar gewaak moet word oor die staat se onteieningsmag nie. “Dit is oral ter wêreld die geval, ook in Duitsland en Australië. Dit is goed en belangrik om altyd waaksaam te wees dat die staat nie sy magte misbruik nie,” sê prof. Elmien du Plessis.

Sy was deel van ’n dinkskrum van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Graandiefstal Neem Toe: Mark Begin Aanpas
MET die somergraanoes in volle gang word graandiewe slinkser en gesofistikeerder. Minstens drie vragmotorbestuurders is al in die verlede in kapings van graanvragte dood, en prostitute word ál meer in sindikate ingespan. Wimpie Nel, spesialisondersoe
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc