1 PAKISTAN | Prys van vloedskade klim verder
ie skade wat verlede maand se ongekende vloede in Pakistan aangerig het, word nou geraam op minstens $40 miljard (R735 miljard), wat $10 miljard (R183 miljard) hoër is as vroeëre raminge, luidens amptenare van