UITSTEKENDE GEHOORBESKERMING
Walker Razor se elektroniese oorskutte stel ’n nuwe standaard daar vir gehoorbeskerming wanneer dit kom by skiet, hetsy in die veld, op ’n skietbaan of in ’n gebou.
Die ultra-kompakte ontwerp is ideaal sodat dit nie ver uitstaan en inmeng met ’n kolf wat teen jou wang druk nie.